April

April!

Waarheen het die tyd gevlieg? KKNK reeds agter die rug en die Kaasfees om die draai.

Hoewel die winter begin nader stap, gaan die musiek nie stil word nie. Ons is besig om te werk aan ‘n paar nuwe songs terwyl Tanja self leer om die basskitaar te bemeester…
Ons is ook tans op die uitkyk na nuwe Venues. As jy dink jy het ’n venue vir ons bedoel skakel gerus. Bespreek nou om terleurstelling te voorkom.
En o ja, jul kan van ons tunes op EdenFM geniet.

tata

t